Spray - it Roofing
Published date: August 19, 2016
Modified date: August 19, 2016
- Location: Bloemfontein, Free State, South Africa
Spray - it Roofing
Chemikalïe
By party oppervlaktes moet chemikalïe gebruik word sodat die verf nog beter kan sit. Elke dak word afsonderlik geïnspekteer om vas te stel wat die beste metodes is wat moet gebruik word.
High Pressure washing
Hoë druk wassers is die beste manier om die dak voor te berei. Alle los materiaal word af gespuit en so ook die stof wat hard geword het op die dak.
Verf aanwending
Airless spray masjiene word gebruik vir die effektiewe aanwending van die verf.Indien nodig, word ‘n onderlaag op gespuit. Daarna word 2 bolae gespuit.
Ander oppervlaktes
Ons sal ons nou nie uitgee as verwers van ALLE opervlaktes nie, maar ons kan wel groot oppervlak mure, vloere ens. verf wat met die masjiene skoon gemaak en gespuit kan word.
Alle tipes verf
Indien u self wil verf en nie van my dienste wil gebruik maak nie kan u my gerus ook skakel om die verf deur my aan te koop. As die bestelling groot genoeg is sal ek dit gratis binne Bloemfontein kom aflewer.
Cell: 083 3771126
Email: info@dakverf.co.za
Website: www.dakverf.co.za

Related listings
-
GBK ConstructionContractors Kroonstad (Free State) April 14, 2015GBK Construction Plaveisel Bouwerk Teëlwerk Houtvloere Seël van Dakke Cell: 072 3339693 Email: info.gbkconstruction@gmail.com -
Mosa and Amo Civil Construction and TradingContractors Helicon Heights (Free State) March 3, 2015Mosa and Amo Civil Construction and Trading -Construction -Civil Cell:084 9692003 Fax:086 5487825 Email:mosa.amocivils@gmail.com -
Lesabase ElectricalContractors Bloemfontein (Free state) February 27, 2015Lesabase Electrical Residential and Commercial Services Maintenance and new Installation Tel:081 4706077 Cell:072 6278843 Email:lesabase@outlook.com