Otjiwanda Meat Market cc
Published date: March 2, 2014
- Location: Grootfontein, Namibia, Namibia
By Otjiwanda Meat Market op Grootfontein glo eienaars Buks en Janita van der Westhuizen nog aan die tradisionele wyse om alle produkte by die slaghuis te maak.
• Koue vleis.
• Polonies.
• Droëwors.
• Biltong.
• Wors.
• Ham en Kochschinken is van die vele produkte wat by die slaghuis te koop is Alle kouevleis-produkte word deur die slaghuis geproduseer en selfs die speserye vir produkte word self gemeng.
Al die gerookte produkte word nog in `n rookkamer gerook.
Voorts maak die slaghuis ook Beef Macon en ander beesvleis- produkte. Beef Macon is produkte wat gewoonlik met varkvleis gemaak word; soos Bratwurst; Salami en verskeie soorte polonies; maar stede van varkvleis word beesvleis gebruik.
Daar is naby geen verskil in smaak tussen vark en bees produkte nie.
Tel: 00264 67 242347.
Fax: 00264 67 242347.
Cell: 00264 81 2520222.

Related listings
-
Legends Pub and GrillBusiness services Hentiesbaai (Namibia) February 23, 2014• Elegant restaurant. • Wide variety of food. • Stunning sports bar. • 5 TV`s showing sport. • Pool tables. • Dart facilities. • Bookings for functions. • Big dance floor. • Live bands. Contact Details: Tel: +264 (0) 64 500574. Cell: +264 (0) 81 6263...
-
Diaz Coffee ShopBusiness services Luderitz (Namibia) February 20, 2014Small Coffee Shop near center of Town...Very Good Contact Details: Tel: 00264 63 203147 Cell: 00264 812 176854
-
No Limit RacingBusiness services Swakopmund (Namibia) February 20, 2014We know that quality service is what keeps our customers coming back and our dedicated staff is ready to offer you a great service. We carry performance vehicles like Yamaha motorcycles and Atv`s. You`ll also find top quality pre-owned performance eq...