Berronnies Guesthouse
Check with seller
Published date: March 4, 2014
- Location: Swakopmund, Vineta , Namibia
Binnekant is Berronni ingerig om die gevoel van 'n huis te skep iets wat Bertha baie goed reggekry het.
'n Sitkamer met sagte rusbanke en 'n televisie diens is 'n lekker plek om net te ontspan of dalk 'n boek nader te trek of om met die mede-gaste te gesels.
Buite op die stoep kan rus en vrede geniet word amper soos op 'n plaasgevoel na die gaste oor te dra.
Ontbyt word elke oggend bedien maar as gaste deur die dag middagete of aandete wil geniet bespreek vooraf.
Ons sal dit vir hulle voorberei.
Die kamers is almal volgens 'n tema en elkeen het sy eie naam.
Elke kamer het sy eie badkamer met 'n stort en toiletgeriewe en die familiekamer het 'n bad.
Daar is ook drie motorhuise en in die rylaan kan vier motors parkeer.
Tel: 00264 (0) 64500526.
Cell: 00264 (0) 812613344.

Related listings
-
Ekhaya Nelspruit GuesthouseCheck with sellerGuest Houses Nelspruit (Mpumalanga) March 13, 2024Ekhaya Nelspruit guest house. Max 081 049 4103 082 433 4735 info@ekhayanelspruit.co.za www.ekhayanelspriut.co.za Nelspruit
-
Dinangwe Guest HouseCheck with sellerGuest Houses Pretoria (Gauteng) February 19, 2024Dinagwe Guesthouse Check in 14:00 pm Check out 11:00 am 3 Hours R250 nap hour 6 Hours R350 short rest 12 Hour R450 day rest 24 Hours Over cross R540 From 2 Am sleep over after party R350 Bookings Calls/ WhatsApp 076 369 4477 Property description: The...
-
Schroderhuis GuesthouseCheck with sellerGuest Houses Norther Cape (Upington) August 28, 2023Schröderhuis Guesthouse Located close to restaurants, shops & hospitals in a quiet part of Upington. ACCOMMODATION: • 11 En-suite single & double rooms. • 1 Bedroom self-catering unit. • 2 Bedroom Self catering unit. • Fully air-conditioned. ...