Berronnies Guesthouse
Check with seller
Published date: March 11, 2014
- Location: Nambia , Namibia
Binnekant is Berronni ingerig om die gevoel van 'n huis te skep iets wat Bertha baie goed reggekry het. 'n Sitkamer met sagte rusbanke en 'n televisie diens is 'n lekker plek om net te ontspan of dalk 'n boek nader te trek of om met die mede-gaste te gesels.
Buite op die stoep kan rus en vrede geniet word amper soos op 'n plaasgevoel na die gaste oor te dra.
Ontbyt word elke oggend bedien maar as gaste deur die dag middagete of aandete wil geniet bespreek vooraf.
Ons sal dit vir hulle voorberei. Die kamers is almal volgens 'n tema en elkeen het sy eie naam.
Elke kamer het sy eie badkamer met 'n stort en toiletgeriewe en die familiekamer het 'n bad. Daar is ook drie motorhuise en in die rylaan kan vier motors parkeer.
Tel: 00264 (0) 64500526.
Cell: 00264 (0) 812613344.

Related listings
-
Rusticana B&BCheck with sellerB&B's Riversdale (Western Cape) May 14, 2018Rusticana B&B is situated in Riversdale, at the foot of the Sleeping Beauty Mountain Peak. Rusticana offers you the chance to break-away from the busy city life and enjoy some good times with us here on the farm. Enjoy the beautifully created nat...
-
Nokhayas B&BCheck with sellerB&B's Wolseley (Western Cape) November 13, 2017Nokhaya's B&B is only 90 minutes from Cape Town, in the heart of the Witzenberg, the gateway to the winelands of the Breede Valley. ACCOMMODATION: * Luxurious 2 Cottage Bed & Breakfast in the quiet town of Wolseley. * Enjoy the great hospital...
-
Williston B&BCheck with sellerB&B's August 10, 2017ACCOMMODATION: * 3 Self-Catering en-suite rooms: * 1 En-suite room with double bed. * 2 En-suite rooms with 2 single beds in each room. * Another 3 bedrooms available (sharing 2 bathrooms). * 1 Room with double bed. * 2 Rooms with single beds. FACILI...