Janlabrenco Game Lodge

Check with seller
Published date: April 24, 2017
Modified date: May 3, 2017
  • Location: Kroondal, North-West, South Africa
Janlabrenco Game Lodge

Janlabrenco Game Lodge is slegs 25km van Rustenburg af, geleë tussen 'n berg- en boomryke omgewing.

AKKOMMODASIE:
* Die Lodge bied luuksheid en gemak, terwyl daar 'n bos gevoel is tussen die klipgeboude chalets.
* Daar is ook self-sorg eenhede.
* Daar is 'n boskamp vir die meer avontuurlikes wat verkies om in die veld te slaap.
* Lekker warm water vir die stort met 'n uitsig.

FASILITEITE:
* Daar is 'n groot klip/sink saal wat ideaal is vir konferensies, troues, verjaarsdae en jaareindfunksies.
* Die saal kan 140 persone akkommodeer.
* Daar is ook 'n groot lapa vir lekker kuier en braai.
* Aktiwiteite ingesluit: Kleiduif, staproetes en bergfiets.

Kontak my gerus sodat ek 'n onvergeetlike funksie kan reël vir jou teen 'n bekostigbare bedrag!

Cell: 082 9249859 / 082 4439751
Email: elsiev.jcr@mweb.co.za
Website: www.janlabrenco.co.za

Contact seller Share

Related listings

  • Unique Overnight Accommodation Polokwane
    Unique Overnight Accommodation Polokwane
    Check with seller
    Accommodation Polokwane (Limpopo) February 15, 2024
    Accommodation In Polokwane Featuring a garden, terrace and views of garden, Unique Overnight Accommodation Polokwane Eco Friendly is located in Polokwane, 24 km from Polokwane Game Reserve. There is a private entrance at the apartment for the conveni...
  • Cilliers Tuis Huis Philippolis
    Cilliers Tuis Huis Philippolis
    Check with seller
    Accommodation October 15, 2020
    CILLIERS TUIS HUIS IS SITUATED IN TOBIE MULLER STREET ONLY 0.9 KM FROM THE CENTRE OF PHILIPPOLIS. ACCOMMODATION: • We offer four Units. -Unit 1 can accommodate 3 people (Tobie Mullerstreet Nr18) -Unit 2 can accommodate 4 people (Tobie Mullertreet Nr;...
  • Hein's Farm Resort
    Hein's Farm Resort
    Check with seller
    Accommodation Ermelo (Mpumulanga) March 13, 2020
    Accommodation: Camping - 30 Stands available. - Sites have 220 Volts Electricity and water points close by. - Spacious camping sites. - Clean ablution facilities. Chalets - All our chalets have kitchens equipped with dishes and utensils, pots and pan...